Maak kosbeplanning vir jou kinders jou mal? Sukkel jy dat jou kinders groente eet, of is jy soms benoud dat hulle nie genoegsame voedingstowwe inneem nie? Hierdie is 'n eenvoudige handleiding opgestel deur Welma Janse van Rensburg, pediatriese dieetkundige en ma van drie. Oulike resepte, kosblikidees en algemene wenke- elke mamma moet hierdie boekie besit!

Werkswinkel vir gesonde klein magies

R100,00Price
     

    ©2020 by Wholehealthily.

    Proudly created by Bespokely | www.bespokely.co.za